Gesonde Seks

Gesonde Seks

Welkom by die wêreld van Gesonde Seks met Timothy Kieswetter Suid-Afrika se bekendste seks Terapeut, komediant en verhoudingskenner! Hier kry jy toegang tot alles wat jy nodig het om jou verhouding, sekslewe én selfbeeld op te skerp – met ’n bietjie humor en baie eerlikheid.
Sluit aan by die Gesonde Seks Skool Community

Sluit aan by die Gesonde Seks Skool Community

Leer, lag en groei saam met Timothy in hierdie unieke aanlyn gemeenskap. Toegang tot kursusse, eksklusiewe inhoud en lekker lag - DIS GRATIS!
LEES MEER
🎭Koop Kaartjies vir Opkomende Shows (via iTickets)

🎭Koop Kaartjies vir Opkomende Shows (via iTickets)

Jy het nog nooit so lekker oor seks gelag nie! Bly op hoogte van Timothy se teateroptredes, ladies nights en spesiale geleenthede.
KRY JOU KAARTJIES
🔥 Ontdek Julle Passie – Intieme Produkte vir Hom, Haar & Julle Albei

🔥 Ontdek Julle Passie – Intieme Produkte vir Hom, Haar & Julle Albei

Sluit aan by ons private epos lys om meer te leer en bring nuwe opwinding in die slaapkamer met ons verskeidenheid kwaliteit produkte💜 Dis veilig, diskreet, en ontwerp om elke verhouding ’n bietjie ekstra vonk te gee
LEES MEER
🌺 Gesonde Seks Paar-Retreats 2025–2026

🌺 Gesonde Seks Paar-Retreats 2025–2026

Ontsnap uit die alledaagse roetine en vind mekaar weer op ’n dieper vlak tydens ons unieke Paar-Retreats. 🌴 ’n Kombinasie van ontspanning, lag, werkswinkels, berading en romantiese herverbinding wag vir julle – van Mosambiek tot Bali. 💑
👉 Bespreek of sluit aan by die waglys
Gesonde Seks Bachelorette Party

Gesonde Seks Bachelorette Party

💄 Beplan jy ’n Bachelorette of Damesaand? Hier’s iets nuuts 👀 Dis nie jou gewone bachelorette nie… Dis Die Ultimate Bachelorette Seks Toy Experience! 🔥 ’n Interaktiewe, inspirerende en ongelooflik fun sessie vir moderne bruide en hul beste vriendinne 🎉
LEES MEER
💺 Bespreek Jou Kegel Stoel Sessie

💺 Bespreek Jou Kegel Stoel Sessie

Bou sterker bekken-spiere sonder om ’n vinger te lig. Die perfekte kombinasie van gesondheid en gemak. Ja, dit werk rêrig! Kliek op die "LEES MEER" skakel vir n praktyk naby jou - eerste sessie is op ons!
LEES MEER
🔗 1. Bespreek ’n Berading Sessie met Timothy

🔗 1. Bespreek ’n Berading Sessie met Timothy

Laat ons praat oor die dinge waarvan niemand anders wil praat nie. 1-op-1 sessies vir individue of paartjies – eerlik, veilig en sonder oordeel.
BESPREUK HIER
Powered by