✅ Kyk uit vir ’n e-pos vanaf hello@timothykieswetter.co.za met n kort snippet van die "Klits jou Man Se Eiers" Show en meer oor jou man se eier resultate.
Sien All Die Opkomende Show Datums En Dorpe Vir 2025 Hieronder

🌟 Wie is Timothy & Janet Kieswetter?
23 jaar gelukkig getroud met 5 pragtige dogters.
Timothy Kieswetter is Suid-Afrika se No. 1 Seks Terapeut en komediant, bekend daarvoor dat hy met humor, wysheid en ’n tikkie skerp tong al die seksuele taboes en huweliksmites een vir een wegstrip.
Hy kombineer stand-up comedy met gesonde seksuele opvoeding, sodat paartjies kan lag, leer en weer mekaar ontdek sonder skaamte.
Janet, sy vrou, is sy regterhand en mede-pionier agter die Gesonde Seks beweging. Sy bring balans, warmte en vroulike insig in die gesprekke, en saam vorm hulle ’n dinamiese span wat jou help om jou intimiteit, selfvertroue en verhouding weer vuurwarm te maak.
👉 Saam is Timothy en Janet se missie eenvoudig: breek die stilte, herstel waardigheid, en gee paartjies die kennis om liefde én seks gesonder en lekkerder te geniet.
Ander Belangrike Skakels
Vir meer inligting oor Timothy Kieswetter se Gesonde Seks Skool App (Verniet), Berading Sessies, Kegel Stoel Sessie Besprekings, Ons "Adult" Aanlyn Winkel en Meer, Kliek op die Skakels Knoppie Hieronder.
Kry jou 20% afslag kode + eerste toegang tot kaartjies.
Autem dolore, alias, numquam enim ab voluptate id quam harum ducimus cupiditate.