WEN 4 GRATIS KAARTJIES VIR JOU EN JOU VRIENDINNE
NA TIMOTHY KIESWETTER SE NUUTSE "SKINDER SAAM" LADIES NIGHT
VIR HIERDIE WOENSDAG 24 JUNIE BY CENTURION TEATER


Skinder Saam
Skinder Saam is 'n interaktiewe ladies night saam met seksterapeut en komediant Timothy Kieswetter; wat al jou vrae beantwoord oor jou man se diepste geheime.
Van die begin van die show bepaal JY die gehoor, die rigting waarin die gesprek gaan.
Deur middel van 'n app op jou foon, neem almal in die gehoor deel en gee regstreeks terugvoer, rigting en opinies oor die skinder onderwerpe.
✨ Kom lag saam.
✨Kom leer saam.
✨Kom Skinder Saam.
Vul net jou besonderhede hieronder in, om 'n kans te staan om 4 GRATIS "Skinder Saam" kaartjies te wen
Kontak Persoon*
Epos Adres*
Whatsapp Nommer *
Wat is dit wat jou man 'n goeie vader maak vir julle kinders?*
